Wonderlike ware Dierestories
R230.00
Van slim diere tot dapper diere – en selfs diere wat wêreldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oë na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike, lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.
Available on backorder
SKU:
9780799362428
Category: Afrikaans Literature - Physical Books

