Wiskunde gee my Maagpyn

R170.00

 Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers nie. Hy se net: “Vandag maak ek maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!”

78 in stock (can be backordered)

SKU: 9780799354911 Category: