My Ouma is n Rockster

R170.00

 Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ‘n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te he nie, soos wat Rikus uitvind toe ‘n skurk probeer om sy ouma te ontvoer…

15 in stock (can be backordered)

SKU: 9780799350845 Category: