R0.00
R145.00
AddRemove
R246.00
R143.00
R140.00
R180.00
 Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is juffrou Zaan van Graan. En almal sê sy word NOOIT OOIT kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak. Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak. Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak! In hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit NIE ’n goeie idee is om met ’n juffrou soos juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry ...Â
The Pharos Bilingual School Dictionary (2020) boasts a brand-new cover!
R268.00
R253.00
Username or email address *Required
Password *Required
Log in
Lost your password? Remember me
Login with Magic Link
Please enter your username or email address. You will receive an email message to log in.
No account yet?
Important Notice
Stock Notice: Some stock is running low. Your order will only be shipped once all books in your order are available.