Die Klein Prinsie

Original price was: R255.00.Current price is: R205.00.

As jy nog nie Die klein prinsie gelees het nie, wag die grootste lekkerte op jou! Die klassieke boek, wat die skrywer Antoine de Saint-Exupery wereldberoemd gemaak het, is al in meer as tagtig tale vertaal. Hierdie uitgawe bied

Die klein prinsie vir die eerste keer volledig in sy oorspronklike vorm in Afrikaans, met al die skrywer se wonderlike illustrasies in Volkleur. Die pragtige vertaling uit Frans is deur niemand anders as die bekende skrywer Andre P Brink..

4 in stock

SKU: 9780624033356 Category: