Afrikaans Sonder Grense Gr 4 Die Tarentaal Leesboek

R171.00

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).

5 in stock (can be backordered)

SKU: 9780636138698 Category: