R0.00
R220.00
Suurlemoen! is 'n boek propvol humor en tiener-intriges. Dit is 'n lekker ontspanningsoek wat mens met die ligte trant bekoor waarmee dit geskryf is. Die inhoud is bekend, maar wat die boek 'n onvergeetlike leeservaring maak is die nuwe manier waarmee dit aangebied word. Die verskillende mediums wat deur Jaco Jacobs gebruik word in hierdie boek is 'n welkome verandering van die gewone tienerverhaal. Die visuele elemente komplimenteer die teks op elke moontlike geleentheid. Die einde word slegs deur die verskillende mediums bewerkstellig en alhoewel dit moontlik vir sommige lesers nie bevredigend genoeg sal wees nie, is dit steeds 'n innoverende manier om die boek te eindig. In hierdie geval is dit werklik so: "A picture is worth a thousand words." Die verhaal begin met 'n humoristiese insident met lipstiffie en Mozart. Dit lei tot die ontstaan van die vier hoofkarakters, Tiaan, Zane, Bongani en Liezl, se band. Zane, soos Tiaan hom beskryf, is die moeilikheidmagneet wat baie vinnig verlief raak. Hy is spontaan en gee glad nie om as al die aandag op hom is nie. Bongani aan die ander kant is 'n karakter wat glad nie nonsens vat nie en die rigting aangee vir die band net soos sy die pas aangee op die tromme. Liezl is die slim en mooi meisie met die goue stem wat Tiaan en Zane se voete onder hulle uitslaan. Tiaan is weer effens skaam met 'n romantiese streep en 'n passie vir foto's en Post-It-Plakkers. Tiaan het ook 'n meer kreatiewe kant as Zane en vind dit moeiliker om oor sy emosies te praat. Dit alles saam is 'n resep vir moeilikheid en liefde.
AddRemove
R379.99
R210.00
The Pharos Bilingual School Dictionary (2020) boasts a brand-new cover!
R218.50
(African Heritage Winner, 1997) (IsiZulu)
R193.00
The Senior Phase:
The First Additional Language curriculum is packaged according to the following skills: Listening and speaking (ukulalela nokukhuluma) Reading and viewing (ukufunda) Writing and presenting (ukubhala) Language structures and conventions
R225.00
This workbook revises all grammar from grade 8-11 and includes many exercises as well as questions from old exam papers. With many practice exercises this is a very useful tool to work through before tackling the finals, or just to make sure students are on track with grammar.
R234.00
The Grade 8- Grade 9 Accounting books are CAPS aligned and include the EMS Accounting sections. These Accounting books have been written with the direct intent of developing a passion for the subject, at the same time as gaining depth of knowledge in the subject area. Consumo Accounting textbooks, are workbook-based, providing space in the book for all student activities.
R209.00
Oxford Successful Social Sciences is a CAPS-aligned course used by teachers all over South Africa. Teachers trust its rich content and comprehensive guidance for Social Sciences. Once teachers and learners have used Oxford Successful Social Sciences, it remains their choice for classroom success.
R343.00
Improve your marks in science with Doc Scientia’s Grade 9 Natural Sciences Textbook and Workbook. • Master each concept with easy-to-read theory. • Hone your knowledge with comprehensive exercises and exam questions. • Summaries and mind maps help you to learn smarter, not harder. Getting your results should be exciting, not frightening.
Product total
Options total
Grand total
Student's First Name * (optional)
Student's Surname * (optional)