Fiela se kind – die drama Graad 12 Eerste Addisionele Taal Studiewerkgids
R189.00
About this book:
Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama
Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om
Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet.
Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.
Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks
verwys.
3 in stock (can be backordered)
SKU:
9781776070107
Category: Afrikaans Literature - Physical Books