|
|
Storiejoernaal
ISBN
9781770022454
Storiejoernaal is 'n splinternuwe kortverhaalbundel vir 'n nuwe kurrikulum vir graad 12-leerders. Die verhale in Storiejoernaal is volgens die voorgeskrewe lys van die Nasionale Departement van Onderwys gekies.
Hierdie bundel is soos 'n joernaal: 'n versameling oorspronklike stories geskryf deur bekende skrywers oor 'n ryk verskeidenheid temas, persoonlike belewenisse, ontroerende ervarings en selfs versinsels.
|