Droomvangers
 

Droomvangers

ISBN 9780798137577

SKRYWER:  Martie Preller

“Drome kan gevaarlik wees,” het Mandla ’n week na die aaklige episode met Bill gesê. “Net as ’n mens toelaat dat hulle jou oorvat,” het Freddie geantwoord. Waarmee Freddie nie rekening gehou het nie, was dat om jou ’n entrepreneur te hou, nie altyd sonder slaggate is nie ...

Hierdie lekkerlees-storie vol humor en patos gaan oor ’n jong seun se eerste treë in die grootmenswêreld.

    Your Price R 74.95
    Quantity