|
|
Koelkop Afrikaans Gr 5
ISBN
9780636080850
Koelkop Afrikaans is 'n splinternuwe leerderboek wat volgens die vereistes van die Nasionale Kurrikulum saamgestel is.
Leerders kry die geleentheid om Afrikaans spelenderwys baas te raak. Elke les is vol verrassings en uitdagings sodat leerders heeltyd betrokke is.
|