Lees Sonder Grense: Die Leeu Boek
ISBN
9780636016514
Die baie gewilde leesreeks Lees sonder grense bestaan uit ’n reeks leesboeke met eenvoudige en prikkelende leesaktiwiteite. Die multikulturele inhoud verryk die leerders se ervaringswêreld, terwyl maklike blokkiesraaisels, raaisels, speletjies en grappies hulle sal inspireer om meer te wil lees. Die materiaal word deurgaans visueel en treffend aangebied en sal elke leerder se leeslus prikkel.
Lees sonder grense is geskik vir beide Eerste en Tweede Addisionele Taal-leerders.
|