|
|
Drie Lemone en 'n Duif
ISBN
9780624031659
SKRYWER: Rona Rupert
Drie lemome en 'n duif vertel van net 'n paar weke in die lewe van Sophia de Pao, vier weke waarin 'n hele wereld van begrip en liefde oopgaan vir die veertienjarige wat van kleintyd af verlore kon raak in boeke, en deesdae net in lees en brief skryf troos vind. Tot Daniel Macauley haar sy spesiale boek met die sprokie van die "Die drie lemoene en 'n duif" gee, wat haar leer dat mense altyd 'n keuse het: Jy kan soos die heks wees wat uit na-ywer die seun se geluk wegtoor, of soos sy rna wat die speld uit die duif se kop trek en almal die kans gun om gelukkig te wees.
|